Ouderdomsperk:
Venue: Die Chandelier-foyer
’n Hoogtepunt op vanjaar se Suidoosterfees. Kuier open die fees met ’n Valentynsdans met net die beste musiek, kunstenaars en dansers! Bring jou geliefde na hierdie Valentynsgeleentheid en kom gee jou lyf ’n tyd! Van langarm tot jazz – daar is iets vir elkeen!
Ouderdomsperk:
Venue: Die Chandelier-foyer
Kuier en die Suidoosterfees vier die liefde met ’n baie spesiale program. Ons praat oor die liefde, sing oor die liefde en kook ook sommer met liefde! Om nie eers te praat hoe ons in liefde kuier nie!
SPESIALE AANBOD: Daar is 100 spesiale naweekpakkette beskikbaar teen R170 wat ’n kaartjie vir Kuier Hart2Hart en My Naam/Name is Ellen Pakkies (Sondag-vertoning) insluit.
Ouderdomsperk:
Venue: Die Burger/RSG Tent
Boeke en gesprekke
Ouderdomsperk:
Venue: Die Burger/RSG Tent
ALLE KAARTJIES IS BY COMPUTICKETKry die nuutste inligting van die 2012 se fees! Sluit aan by ons opwindende nuusbrief.