Ouderdomsperk:
Venue: kykNET-teater
Met: Minki Burger | Alta Joubert
Lollos van Lalaland kom kuier weer op aarde om te sing en dans! Dié keer kom maak ’n nuwe karakter, Disco, ook sy verskyning. Saam met Minki Burger en Alta Joubert maak die Lollos-span seker niemand sit stil nie.
Ouderdomsperk:
Venue: kykNET-teater
Met: Margit Meyer-Rödenbeck | Deon van Zyl
Moontlik gemaak deur die samewerking van prof. Jakes Gerwel
Haai oe julle stoute kabouters, wat gebeur as Liewe Heksie deelneem aan Blommeland se eie “Strictly come dancing”? En boonop kry sy die belangrike taak om die Silwerroos op te pas. Margit Meyer-Rödenbeck (alias Dowwe Dolla) is die “ultimate”, nimlike Heksie en Deon van Zyl draf die rolle van Karel Kat, Geelheks en Koning Rosekrans lag-lag kaf.
Ouderdomsperk:
Venue: Theatre Well, Teaterfoyer
Regie: Sophia Wessels
Moontlik gemaak deur die samewerking van prof. Jakes Gerwel
Milan en Lilo, die Cool Classic Kidz-tweeling, vertel ’n storie van hoop en omgee. Klasmaats maak ’n plan om hul maat te help nadat sy huis in ’n vloed wegspoel. Kom deel in hierdie inspirerende storie en luister na top laerskool klassieke musikante in die Wes-Kaap. Geskik vir ouderdom vanaf 5 tot 100!
Ouderdomsperk:
Venue: Theatre Well, Teaterfoyer
ALLE KAARTJIES IS BY COMPUTICKETKry die nuutste inligting van die 2012 se fees! Sluit aan by ons opwindende nuusbrief.