css gallery

RAPPORT/ATKV KOREKOMPETISIE

Soul Inspirations – Eersterivier
Psalmist - Ravensmead
Good Shepherds Mannekoor - Tulbagh
Friend Forever - Malmesbury
Swartland Manne - Malmesbury
New Born Singers - Vredendal
Ashton Male Voices- Ashton
St. Moses Male Voices - Ashton
Riverton Quartet - Riverlands
Gospel Messengers - Knysna
Witness Messengers – Bonnievale
Adagio Singers – Wellington
Messengers of God – Porterville
Caledon Mannekoor – Caledon
Griekwa Dames – The Crags, Plettenbergbaai
Sion Messengers – Merweville, Beaufort Wes
High View Koor – Misgund, Langkloof
Harmonaires Sanggroep - Malmesbury
VGK – Moorreesburg
VGK – Malmesbury
VGK, S.A.Gestig – Belhar
Joyful-Singers Gemeenskapskoor - Paarl
Griekwa Nasionale Koor - The Crags, Plettenbergbaai
Mokusa Jeugkoor - Lansdowne
Church of Resurrection Anglican Choir – Bonteheuwel
Kranshoek Gemeenskaps Boerdery - The Crags,Plettenbergbaai
Groendal Plaaskoor – Misgund, Langkloof
Damplaas Koor – Misgund, Langkloof
Middelpos Koor – Swartland
Rondevlei Koor – Swartland
Kromun Koor- Koue Bokkeveld
Riverlands VGK Jeugkoor – Riverlands
Rietfontein Dameskoor – Ceres
Alhambra Mannekoor – Ceres
Skurweberg Jeugkoor – Ceres
Lakenvlei Jeugkoor – Ceres
De Eiken Gemengde koor – Ceres
Cobra Dameskoor – Ceres
Kromfontein Jeugkoor- Ceres
De Eiken Mannekoor – Ceres
VGK Kerkkoor –Merweville, Beaufort Wes
Kingsmore Mannekoor - Lansdowne
Witzenberg Koor – Worcester
Alpha Mannekoor – Wellington
Darling Gospel Voices – Darling

Ouderdomsperk:

A

Venue: Operahuis

18 FEB
08:00 - 16:00
Gratis

HUISGENOOT GOSPELKONSERT

Met: Juanita du Plessis | Romanz | Rouchelle Liedemann | die SA Jeugkoor | Ivan Swiegelaar | Bobby van Jaarsveld | Trevor Sampson | Joe Niemand | Riana Nel | Matthys Maree en sy orkes

Die gewilde Huisgenoot Gospelkonsert is terug vir slegs EEN vertoning! Kom beleef pragtige geestelike musiek saam met van Suid-Afrika se topsangsterre. Bespreek NOU om teleurstelling te voorkom.

Ouderdomsperk:

A

Venue: Operahuis

19 FEB
15:00 - 17:00
R80 / R100

TREIN SMASH

Met: Riaan Visman | Stephanie Badenhorst en Rika Vermeulen op klavier

Regie: Riaan Visman | Stephanie Badenhorst

’n Kabaret wat handel oor twee vryskut-akteurs wat daagliks van Metrorail gebruik maak om by oudisies uit te kom. Onderweg na een van hul belangrikste oudisies word hulle gekniehalter deur Metrorail-struikelblokke.

Hierdie produksie is Riaan Visman se opvolg van die uiters gewilde en uitverkoopte Kap’An op SOF 2011. Moet dus nie Trein Smash misloop nie!

Ouderdomsperk:

A

Venue: Die Chandelier, Operabar

18 FEB
16:30 - 17:30
R70
19 FEB
15:30 - 16:30
R70


Kontak Ons

+27 21 446 1558

suidooster@media24.com

Media City, 9de Verdieping, Heerengracht 1
Kaapstad, 8001
Posbus 8005, Roggebaai 8012

ALLE KAARTJIES IS BY COMPUTICKET
BESKIKBAAR

Kultuur
vir die hele gesin

Drama Komedie KINDERVERMAAK OPERA & KLASSIEKE
MUSIEK
MUSIEK &
MUSIEKTEATER
GRATIS VERMAAK KUIER HART2HART
BOEKE & GESPREKKE
VISUELE KUNS &
FILM

Sluit Aan
en kry ons nuusbrief

Kry die nuutste inligting van die komende jaar se fees! Sluit aan by ons opwindende nuusbrief.

Agtergrond
en inligting

Argief

Kunstenaars: Hoe om deel to neem