Ouderdomsperk:
Venue: kykNET Teater / Theatre
Met: Siyabulela Ntlale (Mamma)| Hlengiwe Mkhwanazi | Thesele Kemane | Linda Nteleza | Thando Mpushe | Mandisinde Mbuyazwe | Karen van der Walt | Makudupanyane Senaoana & Phelo Nodlayiya
Regie: Lara Bye
Dirigent: Kamal Khan
Musiek: Kaapse Filharmoniese Orkes / Cape Philharmonic Orchestra
Kostuums: Reza Levy
Donizetti se genotvolle, komiese opera, Viva la Mamma, gaan Kaapstad op horings neem met ’n Afrika première tydens die Suidoosterfees. Dit is die vierde SA Richard Wagner Society operaproduksie tot dusver, en is ’n opera binne ’n opera met drie veeleisende divas, ‘n maestro en ‘n komponis met enorme egos en al die drama wat agter die skerms plaasvind.
Die rol van die verruklike Mamma, Donna Agata, word deur die bariton in gepaste drag vir sy rol as die mamma gesing. Uitstekende jong sangers sal Viva la Mamma jou komiese opera hoogtepunt van die jaar maak!
Ouderdomsperk:
Venue: kykNET Teater / Theatre
Met: Friedel Mitas (sopraan/soprano)| Ryan van der Rheede (tromboon/trombone) en Megan-Geoffrey Prins (klavier/piano)
Die Suidoosterfees bied sy derde jaarlikse konsert van klassieke musiek aan. Hierdie konsert gee aan jong, opkomende musici ’n platform om hul talent met ‘n waarderende feesgehoor te deel.
Repertoire: (Afrikaans)
“Depuis le jour” uit Louise -G. Charpentier (1860–1956)
“O mio babbino caro” uit Gianni Schicchi - G. Puccini (1858–1924)
Preludes vir Klavier op.11 - A. Lyadov (1855–1914)
Sonata vir Tromboon en Klavier - S. Šulek (1914–1986)
Vilja-lied uit Die Vrolike Weduwee - F. Lehár (1870–1948)
“Ah! Je ris” (Juweellied) uit Faust - C. Gounod (1818–1893)
Tritsch-Tratsch Polka op. 214 - J. Strauss II (1825–1899)
Sonata vir Tromboon in F - B. Marcello (1686–1739)
“O luce di quest’anima” uit Linda di Chamounix - G. Donizetti (1797–1848)
“Summertime” vir Sopraan & Tromboon uit Porgy & Bess
G. Gershwin (1898–1937)
The Suidoosterfees is presenting its third annual classical music concert. This concert gives young, upcoming musicians the opportunity to share their talent with an appreciative festival audience.
Repertoire: (English)
“Depuis le jour” from Louise - G. Charpentier (1860–1956)
“O mio babbino caro” from Gianni Schicchi - G. Puccini (1858–1924)
Prelude for Piano op.11 - A. Lyadov (1855–1914)
Sonate for Trombone and Piano - S. Šulek (1914–1986)
Vilja-song from The Merry Widow - F. Lehár (1870–1948)
“Ah! Je ris” (Jewel Song) from Faust - C. Gounod (1818–1893)
Tritsch-Tratsch Polka op. 214 - J. Strauss II (1825–1899)
Sonate for Trombone in F - B. Marcello (1686–1739)
“O luce di quest’anima” from Linda di Chamounix - G. Donizetti (1797–1848)
“Summertime” for Soprano & Trombone from Porgy & Bess
G. Gershwin (1898–1937
Ouderdomsperk:
Venue: Die Chandelier, Operabar
ALLE KAARTJIES IS BY COMPUTICKETKry die nuutste inligting van die 2012 se fees! Sluit aan by ons opwindende nuusbrief.