css gallery


1.Geen aansoekvorms.

2.Geen advertensies of kennisgewings word uitgestuur nie.

3.Voorleggings en voorstelle kan enige tyd gestuur word aan Posbus 8005, ROGGEBAAI 8012, of suidooster@media24.com.

4.Alle voorleggings en voorstelle moet volgens die Wes-Kaapse bevolkingsamestelling rasdivers wees.

5.Beplanning geskied in APRIL van elke jaar wanneer voorstelle en voorleggings wat ontvang is, deur die programkomitee oorweeg word.

6.Die Programkomitee vir 2012 was: Marlene le Roux, Niel le Roux, Shirley Levendal, Wayne Muller, Peter Tromp, Lutfia Vayej & Heindrich Wyngaard.

7.Navrae by 021 446 1558 of suidooster@media24.com.

Kontak Ons

+27 21 446 1558

suidooster@media24.com

Media City, 9de Verdieping, Heerengracht 1
Kaapstad, 8001
Posbus 8005, Roggebaai 8012

ALLE KAARTJIES IS BY COMPUTICKET
BESKIKBAAR

Kultuur
vir die hele gesin

Drama Komedie KINDERVERMAAK OPERA & KLASSIEKE
MUSIEK
MUSIEK &
MUSIEKTEATER
GRATIS VERMAAK KUIER HART2HART
BOEKE & GESPREKKE
VISUELE KUNS &
FILM

Sluit Aan
en kry ons nuusbrief

Kry die nuutste inligting van die 2012
se fees! Sluit aan by ons opwindende nuusbrief.

Agtergrond
en inligting

Kunstenaars: Hoe om deel te neem