#FANTASTIESE15

15 JAAR GELEDE
Home 3x Image UPDATED

Die Suidoosterfees

VIER 15 JAAR
Die Suidoosterfees het in Oktober 2003 vir die eerste keer die lig gesien ná lang besprekings tussen wyle professor Jakes Gerwel, Naspers en gemeenskapsleiers van die Wes-Kaap met belange in die kunste.

Daar is besluit op ‘n fees met ‘n fokus op die Afrikaanse taal met die inklusiwiteit van ander landstale. ‘n Belangrike doelwit was om ‘n program saam te stel wat bekostigbaar en toeganklik is vir mense wat nie gewoonlik teater bywoon nie. Die naam van die fees is afgelei van die berugte wind – die Suidooster – wat ook die “Kaapse Dokter” genoem word.

0
Top Produksies
0
Kunstenaars
0
Fantastiese Jare
0
SuidoosterTROfees

SuidoosterTROfees

RAPPORT-SKOUERKLOPTOEKENNING

2006 Die Tygerberg Kinderkoor | 2007 Die Joe Barbermanne: David Isaacs en Oscar Petersen | 2008 David Kramer | 2009 Anant Singh | 2010 Vinette Ebrahim | 2011 Adam Small | 2012 Lara Bye | 2013 Prof. Jakes Gerwel (postuum) | 2014 Henry Mylne | 2015 Christo Davids | 2016 Amanda Osorio | 2017 Brandon Phillips

kykNET & Kie Beste akteur/aktrise 2016

Riaan Visman

ATKV-Lewensbydrae 2016
Conrad Theys

kykNET & Kie Beste akteur/aktrise 2017
Chris van Niekerk

ATKV-Lewensbydrae 2017
Sandra Prinsloo

Distell Jong Ster 2016
Iman Isaacs

Distell Jong Ster 2017
Marlon Swarts

Ere-vriend van die fees 2017
Japie Gouws

Ons speel gasheer vir van die beste verhoogproduksies in die land.

Klik hier om die program in PDF af te laai

VOORWOORD

HOOR WAT INVLOEDRYKE MENSE TE SÊ HET
null

PROF. BRIAN FIGAJI - Suidoosterfees Voorsitter

“Die Suidoosterfees is 15 jaar oud en ons tema vir die 2018 fees is Fantastiese 15. As u hierdie program deurlees sal u besef dat daar baie meer as 15 fantastiese opvoerings aangebied word…” Sien meer

null

PATRICIA DE LILLE – Burgemeester, Kaapstad

“Die Suidoosterfees is vanjaar 15 jaar oud: veels geluk met hierdie fantastiese prestasie! Hierdie eg-Kaapse fees jaarliks ʼn baie belangrike gebeurtenis vir die Stad Kaapstad en haar mense…” Sien meer

EXAMPLE 3
EXAMPLE 2
null

NIËL RADEMAN - Uitvoerende Hoof

“Welkom by die 15de Suidoosterfees! Soos u kan sien is die tema heel gepas #fantastiese15 / #fabulous15 / #Uchunge chunge15…” Sien meer

null

WILLEM JORDAAN - Redakteur, Die Burger

“Die Burger is baie trots daarop om vanjaar weer by die Suidoosterfees betrokke te wees inderdaad ‘n Fantastiese 15…” Sien meer

Moenie uitmis op die #fantastiese aanbiedinge by die Suidoosterfees nie.

Klik hier om jou kaartjies te koop

#FANTASTIESE15

SIEN UIT NA 2018 SE PRODUKSIES

Die Artscape-Teater is aanstaande jaar - van Donderdag 26 April, tot Dinsdag, 1 Mei - propvol #Fantastiese produksies.

Klik hier om venue-inligting te kry

#FABULOUS15

DANKIE AAN ONS FANTASTIESE BORGE

Baie Dankie Aan Al Die Borge

VIR JULLE LOJALE ONDERSTEUNING
Suidoosterfees bedank graag die borge van die fees vir hul reuse bydrae om die sukses daarvan te verseker. Sonder julle steun sal die fees nie moontlik wees nie.
iMAGE FOR Example 1 next to logos

GETUIGSKRIFTE

DIE PUBLIEK EN BEKENDES

GESELS OOR DIE SUIDOOSTERFEES