FLUWEELKAMER

Black Velvet: Koffer in Berlyn
Met: Jacobi de Villiers en Danie Theron Deur: Jani Greeff en Jacobi de Villiers 

‘n Suid-Afrikaanse vrou vind ‘n vreemde tas in haar hotelkamer in Berlyn. Hoekom is sy daar? Wat het haar daar gebring? Vat dit die eensaamheid van ‘n hotelkamer in ‘n Berlynse winter om uiteindelik haar storie te deel? Of is daar geen paspoort vir die plek waar sy uiteindelik vrede sal vind nie? Sy vertel haar musiekverhaal deur opera, liedere en die sielroerende klanke van Marlene Dietrich.

 

A South African woman finds a strange suitcase in her hotel room in Berlin. Why is she there? What has brought her there? Does it take the loneliness of a hotel room in a Berlin winter to finally let her share her story?

 

Umfazi waseMzantsi Afrika ufumana isambuku esingaqhelekanga kwigumbi lakhe lehotele eBerlin. Kutheni ulapho? Yintoni eyimlethe khona? Ngaba kuthatha ubunyamelo begumbi lehotele ebusika eBerlin ekugqibeleni umvumele axelele ibali lakhe?

MEER INLIGTING

Datum:  29 April, 18:00
Tydsduur: 1 hour
Venue: Fluweelkamer
Prys: R120
Taal: Afrikaans
Gesin

Waarvoor wag jy?

BESPREEK NOU