BOEKGESPREKKE

ELDERS: DIE CAMINO –
VAN TEKS NA TELEVISIE

Met: Erns Grundling, Niel van Deventer, Charlene Brouwer en Lynelle Kenned

Erns Grundling se topverkoperboek, Elders, oor sy Camino- staptog in 2015, het as inspirasie gedien vir ’n gelyknamige dokumentêre TV-reeks op kykNET. In hierdie gesprek vertel Grundling, vervaardiger Niel van Deventer en regisseur Charlene Brouwer meer oor hierdie groot avontuur in Spanje en die reis van Elders die boek na Elders die TV-reeks. Van Deventer en Brouwer het ook die reeks Oorsee vir VIA vervaardig en sal meer vertel oor die maak van televisie in die buiteland.

Lynelle Kenned, bekende sangeres en televisie-persoonlikheid, deel ook haar persoonlike ervaringe van die Camino. Beeldmateriaal van die kykNET-reeks vorm deel van die gesprek.

Erns Grundling’s best-selling book about a 2015 hike through the Camino, Elders, has served as inspiration for a TV documentary by the same name on kykNET. In this discussion, Erns, producer Niel van Deventer and director Charlene Brouwer elaborate about the great adventure through Spain, as well as the Journey from Elders the book to Elders the television series.

Iincwadi ethengise kakhulu ka-Erns Grundling malunga nonyaka ka-2015 ngeCamino, abadala, uye wakhuthaza uxwebhu lweTV ngegama elifanayo ne-kykNET. Kule ngxoxo, u-Erns, umvelisi uNiel van Deventer kunye nomqondisi uCharlene Brouwer ngokucacileyo malunga ne-adventure enkulu ngeSpain, kunye ne ncwadi i -Jouney form the Elders kubadala, eya kubadala kumacandelo omabonakude.

MEER INLIGTING

Datum: 29 April, 12:00
Tydsuur: 1 uur
Venue: kykNET & Kie-isiBaya
Kaartjies: Gratis
Taal: Afrikaans
Gesin