FLUWEELKAMER

Fluit-Fluit
Met: Myles Roberts (fluit), Sulayman Human (klavier) en Lee-Ann van Rooi

Hierdie program ondersoek die passievolle klanke van die Italiaanse Bel Canto, asook die gymnopedie-klanke van Frankryk, in ‘n duet-konsert vir fluit en klavier. Die program sluit ‘n mengelmoes van welbekende opera-arias in, wat ontwikkel in vertoonstukke met ‘n knippie bekende Franse musiek. Die gerekende aktrise, Lee-Ann van Rooi, dra by tot die program met die voordra van gedigte van onder andere Bibi Slippers, Churchil Naudé, Ryan Pedro, Frazer Barry, Marcel Spaumer en Annie Klopper.

Moontlik gemaak deur NATi

 

This programme inspects the passionate sounds of the Italian Bel Canto, as well as the gymnopedie sounds of France, in a duet concert for flute and piano. The programme includes a mixture of well-known opera arias that develop in show pieces with a dash of famous French music.

 

Le nkqubo ihlola izandi ezinomdla we-Italian Bel Canto, kunye ne-gymnopedie izandi zaseFransi, kwikhonsathi ye-duet yefolothi kunye nepiyano. Le nkqubo ibandakanya umxube we-opera arias owaziwayo ophuhliswa kwiingcezu zokubonisa kunye nomdaka womculo odumile waseFransi.

MEER INLIGTING

Datum:  29 April, 14:30
Tydsduur: 1 uur
Venue: Fluweelkamer
Kaartjies: R120 UITVERKOOP
Taal: Engels | Afrikaans
Gesin