FLUWEELKAMER

Ir(ras)sioneel
Met: Des-Lee McKenzie, Lise-Marie Richardson en Stephan Bezuidenhout (klavier)
Ná meer as twee dekades van demokrasie in Suid-Afrika, word bestek geneem op van ons Reënboognasie. En dit word gou duidelik: Bo blink, onder stink. Diversiteit kan ons immers nog meer van mekaar vervreem. Die draak word gesteek met kwessies wat handel van velverbleiking tot transformasie in sport.
Hierdie produksie word ondersteun deur NATi Ouderdomsbeperking: 16 T, G

 

Diversity can, indeed, push people apart even more. The dragon gets poked with issues that range from skin bleaching to transformation in sport.

 

Ukuhlukahluka okunene kunokwenza abantu bahlukane ngakumbi. Inamba igxininiswa nemiba ephuma kwi-bleaching to skin ibe yenguqu kwimidlalo.

MEER INLIGTING

Datum: 30 April, 21:00
Tydsduur: 1 uur
Venue: Fluweelkamer
Kaartjies: R120 UITVERKOOP
Taal: Engels | Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 16 T, G