DISKOERS

SKITTER-SKOLE UIT DIE NIET –
WAT IS DIE GEHEIM?

Met: Uiteenlopende paneel van onderwyskenners Aanbieder: Lynette Francis

Hoe kry sommige skole, ondanks soveel struikelblokke, dit reg om uit te blink? Dit is skole in arm gemeenskappe, met min hulpbronne of ondersteuning tot hul beskikking, waar leerders presteer. Hulle stories van hoop en sukses word tussendeur soveel kritiek op die onderwys selde gehoor. Skakel in op RSG (100 – 104 fm) en luister regstreeks, in die gemak van jou huis of voertuig, hoe die gesoute aanbieder, Lynette Francis, met verskeie inspirerende onderwyskenners praat oor die onbesonge helde in ons skole.

Ondersteun deur RSG 

Tune in to RSG (100 – 104 fm) from the comfort of your car for a live broadcast from renowned presenter Lynette Francis, in which she discusses the unsung heroes in our schools and speaks to various inspirational education experts.

Hlanganisa kwi-RSG (100 – 104 fm) ukusuka kwintuthuzelo yemoto yakho ukuze usasaze ngokusasaza evela kumbonisi owaziwayo uLynette Francis, apho exoxa khona ngamaqhawe angabonakaliyo ezikolweni zethu kwaye uthetha kwiingcali ezahlukeneyo zemfundo ezikhuthazayo.

MEER INLIGTING

Datum: 26 April, 08:00
Tydsuur: 1 uur
Venue: kykNET & Kie-isiBaya
Kaartjies: Gratis
Taal: Afrikaans
Gesin