NATi
Jong Sterre

NRNNSA Die Nuwe Republiek
van die Nuwe Nuwe
Suid-Afrika

Met: Lara de Bruijn, Reuben Murphy, Devonecia Swartz, Conradie van Heerden, Carla Smith, Kristin Pienaar en Hendrik Nieuwoudt Teks: Die Geselskap Regie: Mercy Kannemeyer Tegnies: Ilge-Marie Schutte
Ses gesinne ding mee vir ‘n plek in die Nuwe Republiek van die Nuwe Nuwe Suid-Afrika. Die kompetisie is geskep as gevolg van ’n tekort aan transformasie in die huidige “nuwe Suid-Afrika”. Deur satire en komedie bied die stuk ’n unieke blik op die stryd van verskillende Suid-Afrikaners in die lig van transformasie. Oorspronklik ontwikkel deur die US Dramadepartement.

 

Six families compete for a place in the New Republic of the New New South Africa. The competition is created as a result of a lack of transformation in the current “new South Africa”.

 

Iintsapho ezithandathu zikhuphisana kwindawo eNtsha yeRiphabhulikhi yeNew South Africa. Ukhuphiswano luyadalwa ngenxa yokungabi nenguqu kwenguqu “kwi Mzantsi Afrika entsha”.

MEER INLIGTING

Datum:  30 April, 10:00 | 1 Mei, 10:00
Tydsduur: 45 min
Venue: Arena
Kaartjies: R95
Taal: Afrikaans | Engels
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14 (vooroordeel)

Waarvoor wag jy?

BESPREEK NOU