NATi
Jong Sterre

Oupa
Met: Marilize Du Plessis, Angelique Koelman, Elizabeth van Vuuren, Dean-Richard Olivier, Joshua Hodges en Pierre van Schalkwyk Regie: Nicolaas de Jongh en Dean-Richard Olivier Tegniese Regie: Tylo Fortuin Musiek: Dylan McKeith AV- ontwerper: Arno Da iber
‘n Verhaal oor ‘n student met die naam Tommie, sy vier beste vriende en sy suster wat wag vir ‘n verskietende ster. ‘n Ster waarvan sy oupa hom baie vertel het. Oupa maak gebruik van musiek, woordkuns, sterretekens en tegnologie, om die lewens van ses komiese karakters uit te beeld. Elke karakter verteenwoordig ‘n eienskap van menslikheid en die afbreek ‘n saamlag- en saamhuil-ervaring daarvan. Hierdie produksie bied gevul met spanning en geheime.

 

The story of a student by the name of Tommie, his four best friends and sister who are spending the night waiting on a shooting star. A star that his grandfather has told him a lot about.

 

Ibali lomfundi ogama linguTommie, abahlobo bakhe abane abakhulu kunye noodade abasebenzisa ubusuku obumele inkwenkwezi. Inkwenkwezi uyise umkhulule wakhe wamxelela ngayo.

MEER INLIGTING

Datum:  29 April, 10:00 | 1 Mei, 12:00
Tydsduur: 1 uur
Venue: Arena
Prys: R95
Taal: Afrikaans | Engels
Ouderdomsbeperking: Geen onder 12

Waarvoor wag jy?

BESPREEK NOU