NATi
Jong Sterre

Simunye We are One,
Ons is Een

Regie: Ernest Loth Met: Klein Nederberg Sekondêre Skool Drama-departement

Die produksie fokus op 15 items (sang, dans en drama) uit 15 prominente Suid-Afrikaanse verhoog en silwerdoekproduksies soos Distrik 6, Sarafina, Shaka Zulu, asook ikone soos Margaret Singana, Johannes Kerkorrel, Mango Groove, Hugh Masekela en die Kaapse Klopse.

Met doeltreffende beligting en tegniese effekte weerspieël hierdie produksie ons land se diversiteit.

This production focuses on fifteen items (song, dance and dramatisation) from 15 prominent South African stage and silver screen productions such as Distrik 6, Sarafina, Shaka Zulu, etc, as well as icons like Margaret Singana, Johannes Kerkorrel, Mango Groove, Hugh Masekela and the Kaapse Klopse.

Lo mveliso ugxile kwizinto ezilishumi elinesihlanu (ingoma, umdaniso kunye nomdlalo) ukusuka kwi-15 evelele yeSigaba saseMzantsi Afrika kunye nesiqulatho sesiqulatho sesilivere ezifana ne-Distrik 6, uSarafina, uShaka Zulu, njalo njl, kunye neempawu ezinjengeMargaret Singana, uJohannes Kerkorrel, i-Mango Groove, uHugh UMasekele kunye neKapse Klopse.

MEER INLIGTING

Datum:  28 April, 17:00 | 30 April, 12:00
Tydsduur: 1 uur
Venue: Arena
Kaartjies: R95
Taal: Afrikaans | Engels
Gesin

Waarvoor wag jy?

BESPREEK NOU