NATiJong Sterre

Skuld
Met: Jadon Groenewald, Richard Njobe, Ashwin Adams, Monique Watts, Rachelle Samuels, Chloë Fortuin

Vier vriende se lewens word in wanorde gedompel wanneer iemand wat hulle ken, verkrag en vermoor word. Die agtienjarige Johnny gaan tronk toe en die ander gaan deur fases van ontkenning en erkenning wanneer hulle probeer bepaal wie regtig te blameer is. 

I-DCAS-Drama Festival inikeza abaculi abancinane bendawo ithuba lokubonisa iitalente zabo kwisigaba. Injongo yalo mkhosi wedrama ukuxelela ngamabali asekuhlaleni kunye nabaphulaphuli kunye nokuvumela ukuba uluntu lusebenze ngumoya omtsha weenguqu kwilizwe lezemidlalo leNtshona Koloni.

MEER INLIGTING

Datum:  30 April, 16:00
Tydsduur: 45 min
Venue: Arena
Prys: R95
Taal: Afrikaans
Ouerbegeleiding

Waarvoor wag jy?

BESPREEK NOU