Extravaganza,
Kabaret &
Revue

Tannie Evita Praat Kaktus
Met: Evita Bezuidenhout Vervaardiger: Evita se Perron

Evita Bezuidenhout is steeds die mees bekende wit vrou in Suid-Afrika en in die ANC. Tannie Evita praat Kaktus is die titel van haar staatsrede wat al vir 21 jaar by Evita se Perron op Darling op ‘n Sondag opgevoer word, maar elke keer is dit anders. Ons Tannie kyk na die politiek van die oomblik, die vrese van vandag, die spoke van gister en die tsunamis van die toekoms van 1652 tot 2018: die liefde en leed, die soet en suur, altyd met haar tong in jou kies en die belaglikheid van ons politiek in jou glimlag. (www.evita.co.za / @TannieEvita)

 

Evita Bezuidenhout is still the most famous white woman in South Africa and in the ANC. TANNIE EVITA PRAAT KAKTUS is the title of her address to the state. Despite being performed for 21 years at Evita se Perron in Darling on a Sunday, it’s different every time.

 

U-Evita Bezuidenhout usengowesifazane omhlophe owaziwayo eMzantsi Afrika nakwi-ANC. I-TANNIE EVITA PRAAT KAKTUS iyinhloko yedilesi yakhe kwilizwe. Nangona kwenziwe iminyaka engama-21 kwi-Evita sePerron eDarling ngeCawa, ihluke rhoqo.

MEER INLIGTING

Datum:  29 April, 18:00
Tydsduur: 1 hour
Venue: kykNET-teater
Prys: R60 | R120
Taal: Engels | Afrikaans
Ouerbegeleiding

Waarvoor wag jy?

BESPREEK NOU